تطبيق NG Dalpark Kaléo تنزيل APK النسخة المجانية Free Download للاندرويد في تطبيقات تعليم وثقافة.
تحميل النسخة v0.6.3 المحدثة بتاريخ 2025-03-11 بحجم 18M، هذا التطبيق من تطوير Weazy Solutions ومتوافق مع هواتف Android 4.4 والأحدث.
Dalpark Kaléo Gemeente is geroep om by te dra tot die opbou van ons land.
Ons is verbind om herstel te bring in mense se lewens، verhoudings en in ons gemeenskap.
Deur ons invloed in elke sektor van die samelewing، mobilisering van ons gemeente in projekte en die sluit van strategiese vennootskappe maak ons ʼn impak in ons gemeenskap، maar ook in die wêreld.
Om hierdie missie te bereik، is ons GEVESTIG in Jesus en sy voltooide werk.
GEBORGE in ’n geestelike familie en GESTUUR na die wêreld met die goeie nuus.
Ons maak deel uit van die breër kerkgemeenskap wat onder die vaandel van GENADE (grace and mercy) en WAARHEID funksioneer.
Ons klem lê op die geregtigheid wat Jesus vir ons verdien en voltooi het.
إضافات مساعدة leef vanuit hulle nuwe identiteit in Christus en so die geregtigheid van god te wees in die wêreld.
Hierdie Slimfoontoep help jou om onmiddellik toegang te verkry tot ons gemeente se gebeure en kalender.
Dit help jou om in te skakel en deel te word van ons geestelike familie.
Jy kry hiermee ook toegang tot ons Christus-gesentreerde prediking.
Laai ons pitkos af en word daardeur opgebou en verryk in jou wandel en ontmoeting met God.
Teken in om ook ons notifikasies te ontvang om sodoende op hoogte te bly van al die nuus en gebeure in Dalpark Kaléo.
تحميل APK النسخة 0.6.3 المجانية Free Download من المطور Weazy Solutions
يمكنك تحميل NG Dalpark Kaléo APK 0.6.3 لـ Android مجاناً Free Download الآن عبر متجر الأندرويد العربي.
الكلمات الدلالية والوسوم للبحث والحصول على NG Dalpark Kaléo
dalpark ng kerk ng kerk dalpark brakpan ng ne demek .
